Die ou skuur
Die Swanrivier begin sy reis na die see in die granietheuwels buitekant Peth. In die droë somermaande is dit skaars …
Die Swanrivier begin sy reis na die see in die granietheuwels buitekant Peth. In die droë somermaande is dit skaars …
Net soos Australië se ander groot stede is Melbourne ook op die oewers van ‘n rivier uitgelê. Die water skep …
Hierdie sandsteenskakelhuisie staan teen die bult naby Fremantle se tronk. Dit lyk vir my heel spoggerig, met sy rooi stoepvloere …
Moreton Bay vyebome doen baie goed in Perth se vaal, sanderige grond. Mens kry hulle dikwels rondom die stad se …
Lima, die hoofstad van Peru, is ‘n pragtige plek, vol verskillende kulture en sommer baie geskiedenis. Lima is beroemd vir …
Ek het verlede week op ‘n oulike museum afgekom in Kalamunda, ’n klein dorpie in die heuwels net buite die stad. ’n Klompie ou …
Dis tans hoogsomer in Stockholm en die dae is vol sonskyn. Daar is tien of meer eilande in die stad. …