Die nes
Ek het onlangs hier in my tuin se ruigtes op ‘n klein nessie tussen die takke afgekom. Daar was drie …
Ek het onlangs hier in my tuin se ruigtes op ‘n klein nessie tussen die takke afgekom. Daar was drie …
Lokon is ‘n aktiewe vulkaan net buitekant Manado, op Sulawezi-eiland in Indonesië. Die laaste uitbarsting was gedurende Junie vanjaar. ‘n …
Die vriendelike kookaburra van Australië het sy naam te danke aan sy kenmerkende roep: Dit klink soos iemand wat …
Foto’s: Yanchep Park, net noord van Perth. * * *
Hier in Perth sien mens orals langs die rivier pelikane. Gewoonlik swem hulle in pare rond, maar soms is …
Hierdie post het nie ‘n storie nie. Ek was ‘n rukkie gelede iewers in die bos. Ek het vroeg opgestaan, …
Ek was verlede week gou-gou bosse toe, in die Laeveld naby Hoedspruit. Hierdie tyd van die jaar is altyd vir my …