Die ou sendingstasie
Ek het Duits grootgeword, iewers op die ou Transvaalse platteland. Daar was maar net ‘n handjievol Duitsers in ons omgewing …

So ‘n entjie van ons plaashuis af, langs Ma se hoenderhokke en tussen die kweperbome en lang die rye druiwe, …