Die legende van Chiu-Chiu se meer
Iewers naby die dorpie Chiu-Chiu is daar ‘n meer in die woestyn. Daar is ‘n paar dinge aan hierdie plek …
Iewers naby die dorpie Chiu-Chiu is daar ‘n meer in die woestyn. Daar is ‘n paar dinge aan hierdie plek …
Chile se oostelike landsgrens word deur die Andesgebergtes gevorm. Hierdie reeks van hoë pieke strek oor ‘n afstand van meer as 4,600 kilometer …
Baquedano lê ongeveer 45 km buitekant Antofagasta in die woestyn op pad na Calama. Toe ek in Chile gebly het, …
Ek was verlede week weer vir ‘n kort rukkie terug in Chile. Ek het heelwat foto’s geneem maar toe, drie …
In ons daaglikse bestaan word ons gewoonlik omring deur dinge wat ons gemaklik, veilig en tuis laat voel. Dis dalk …
Caspana is een van ‘n paar oasedorpies in die Atacamawoestyn in die noorde van Chile. Hierdie klein …
Ek het al ‘n paar keer vantevore geskryf oor plekkies in die Atacamawoestyn. Dis ’n pragtige, dorre streek in …
Een van my gunstelingplekke in die wêreld is weggesteeek in die noorde van Chile, in die hartjie van de …
Chile is bekend vir sy hoeveelheid vulkane. Sommige van die pieke is hoër as 6,000 meter bo seespieel. Wannneer …
Vêr in die noorde van Chile, 1,500 km se vlieg vanaf die hoofstad Santiago, is daar ‘n stowwerige kusdorp …