Die skip in die hawe
Sydney is ‘n mooi stad met baie besienswaardighede vir die toeris. Daar is byvoorbeeld besonderse mooi strande oral om die stad. …
Sydney is ‘n mooi stad met baie besienswaardighede vir die toeris. Daar is byvoorbeeld besonderse mooi strande oral om die stad. …
Ek het verlede week op ‘n oulike museum afgekom in Kalamunda, ’n klein dorpie in die heuwels net buite die stad. ’n Klompie ou …
Dis deedae vrek warm in Perth: Net duskant 40 ºC in die namiddae. Die beste tye om buite te wees …
Vervalle ou geboue en murasies fassineer my. Ek het hierdie plekkie jare gelede reeds eenmaal afgeneem. Onlangs was ek toevallig …
Hier onder in die baai staan ‘n ou boothuis. So eenkant, op sy eie in die water. Dis van planke …
Hier in Perth word daar goed na fietsryers gekyk. Daar is baie kilometers van spesiale paaie net vir fietse en …
Ek voel in hierdie dae hoe skadu’s van oudwordwolke, aangedryf deur onstuitbare, meedoënlose vlae van die winterswind van tyd, soms …
Iewers naby die dorpie Chiu-Chiu is daar ‘n meer in die woestyn. Daar is ‘n paar dinge aan hierdie plek …